
#GROOTtrauma | 24 Junie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding - dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
