
#GROOTtrauma | 11 November
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou? >Pretoria se hittegolf - Hoe beskerm jy jou liggaam teen die hitte? >Ozempic, Wegovy en Mounjaro - Kan dié gewigsverliesmiddels jou sig beïnvloed? >SANBS oor die tekort aan bloedvoorade - Monique Schreiner Senior manager for Donor Relations at SANBS Contact >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
