
#GROOTtrauma | 18 November
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Vir watter mediese prosedure is die kettingsaag in die 1780's oorspronklik ontwikkel? >November is Longkankerbewustheidsmaand >Kan 'n hoëvet-dieet die risiko van kolonkanker verhoog? >Die aantal tande in jou mond 'n waarskuwingsteken van demensie >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
