
#GROOTtrauma | 14 Oktober
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue meer pyn as mans? >Christa Pike - wat gebeur medies wanneer ’n teregstelling misluk? >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
