
#GROOTtrauma | 5 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? >Skermtyd vir kinders - Is dit regtig so skadelik soos ons dink? >Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? >PCOS word PMOS - Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
