Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

#GROOTtrauma

#GROOTtrauma artwork

#GROOTtrauma - 13 Mei 2026

May 14, 202632 minAudio

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus - en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is noukeurig dop vir die volgende paar weke. > Van Seer Keel tot Slim Winter-sorgIntro: Met die winter wat vinnig nader kom, raak selfs ’n klein hoesie of krapperige keel nou meer opvallend as ooit. Want vir baie mense begin griepseisoen juis met daardie eerste simptome - ’n seer keel, ’n droë hoes of daardie bekende “iets voel nie reg nie”- gevoel. >Ons praat vanaand oor iets wat baie mense nie eers besef nie - die manier waarop ons oor diabetes praat, kan eintlik skade doen. >Onderhoud met Bridget McNulty, co-founder of Sweet Life Diabetes Community, >Dr Jaco se wenk vir die week

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. #GROOTtrauma | 18 November

    Nov 18, 202644 minAudio

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Vir watter mediese prosedure is die kettingsaag in die 1780's oorspronklik ontwikkel? >November is Longkankerbewustheidsmaand...

    Credit the people on this episode

  2. #GROOTtrauma | 11 November

    Nov 11, 202641 minAudio

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou? >Pretoria se hittegolf - Hoe...

    Credit the people on this episode

  3. #GROOTtrauma | 21 Oktober

    Oct 21, 202640 minAudio

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is? >Die waterkrisis in Bronkhorstspruit >Check jou...

    Credit the people on this episode

  4. #GROOTtrauma | 14 Oktober

    Oct 14, 202642 minAudio

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue...

    Credit the people on this episode

  5. #GROOTtrauma | 7 Oktober

    Oct 7, 202642 minAudio

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en D.r Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose - hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid:...

    Credit the people on this episode