
#GROOTtrauma | 12 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris - Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
