
#GROOTtrauma | 22 Julie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? >Wêreldbreindag - 22 Julie >Wat is biohacking? >Gehoorverlies - Gesprek met Natasha van der Westhuizen. >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
