
#GROOTtrauma | 29 Julie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. >Einde van die maand ‘reset’. >Koperpeptiede - Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? >Wêreld Hepatitisdag >Dr Jaco se wenk vir die week
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
