Ricus NelUnclaimed
Host of Twak Praat met Ricus en Hammie.
0 connections0 followers
Host, Twak Praat met Ricus en Hammie
PodCred is the public record of the podcast work people have done. Your PodCred number is the count of episodes you hosted, guested on, or worked on. Each episode counts once.
Verified credits and credits the show itself names count. Inferred credits do not.
Episodes hosted, guested on, or worked on. Each counts once.
Counts Verified and Feed-stated credits. Inferred ones are listed apart and never counted. See the breakdown
- Host
Claim this profile Add a creditIs this you? Claiming needs a free account. You sign in or join, then come straight back here.
This profile is unclaimed. PodSubs built it from public show feeds and credits. The person it is about has not reviewed it yet.
About
Ricus hosts Twak Praat met Ricus en Hammie.
Written by PodSubs from Ricus Nel's credits.
PodCred record
PodCred is the verified record of where Ricus Nel has worked and appeared. These credits come from the shows' own feeds and wait for people who were there to confirm them.
Worked with Ricus Nel on a show? This is where you give them credit.
Shows they work on now
1 show
Is an appearance missing?
People get invited back because someone remembered they were great. If you heard this person on a show and it is not listed here, add it. Your memory might be the reason they get their next invitation.
No account needed. Anyone can give a credit.
Experience, education, skills, and recommendations start empty. They fill in when Ricus Nel claims this profile.
Recommendations
No recommendations for Ricus Nel yet.
Recommendations open once Ricus Nel claims the profile.
Recent episodes
From the shows they work on now
Twak Praat S2 E44 - Monique Steyn
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die bekende sangeres en liedjieskrywer Monique Steyn saam met Ricus en Hammie! Monique kom sit agter die mikrofoon en gesels lekker saam oor alles van tequila-stories tot hoe haar...
Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die akteur, sanger en filmmaker Reynardt Hugo saam met Ricus en Hammie! Reynardt kom sit agter die mikrofoon en gesels openhartig oor sy veelsydige loopbaan in die Suid-Afrikaanse...
Twak Praat S2 E42 - Willem Botha
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie! Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op Riversdal tot op die verhoë en silwerdoek van...
Twak Praat S2 E41 - Ruvé Erasmus
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die talentvolle Ruvé Erasmus van ONS saam met Ricus en Hammie! Ruvé maak haar hart oop oor die merkwaardige draaie wat haar lewe reeds gemaak het. Van nasionale netbal in graad 11...
Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie! Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die ontstaan van AfriForum. Hy deel...
Twak Praat S2 E39 - Dirk van der Westhuizen
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger en vermaaklikheidskunstenaar Dirk van der Westhuizen saam met Hammie en Ricus! Dirk maak sy hart oop oor die hele pad van sy lewe en loopbaan - van grootword in die...
Twak Praat S2 E38 - Corli Prinsloo
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat kuier die geliefde Koekedoor-wenner, Corli Prinsloo, saam met Hammie en Ricus! Corli sit saam met die manne vir ’n eerlike en vermaaklike gesprek oor haar pad sedert sy Koekedoor gewen...
Twak Praat S2 E37 - Jimmy Stonehouse
Twak Praat met Ricus en Hammie
In hierdie episode van Twak Praat sit die manne saam met 'n ware legende van Suid-Afrikaanse rugby: die ikoniese Pumas-hoofafrigter, Jimmy Stonehouse! Vars na die intense eindstryd sit Coach Jimmy saam met Ricus Nel en...
Twak Praat S2 E36 - VAATJIE
Twak Praat met Ricus en Hammie
Van hardeware en IT-stelsels installeer tot een van die bekendste gesigte om die braaivleisvuur! In hierdie episode van Twak Praat kuier Vaatjie van Toks en Tjops saam in die ateljee vir 'n allemintige geselskap oor...
Twak Praat S2 E35 - Adam Tas
Twak Praat met Ricus en Hammie
Wat gebeur as jy jou lewe lank net doen waarvoor jy werklik lief is? Volgens Adam Tas beteken dit jy is al van skool af "amptelik werkloos"!In hierdie propvol episode van Twak Praat kuier die legendariese sanger, jagter...
