Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat met Ricus en Hammie artwork

Twak Praat S2 E38 - Corli Prinsloo

Oct 8, 202643 minAudioSeason 2, Episode 38
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

In hierdie episode van Twak Praat kuier die geliefde Koekedoor-wenner, Corli Prinsloo, saam met Hammie en Ricus! Corli sit saam met die manne vir ’n eerlike en vermaaklike gesprek oor haar pad sedert sy Koekedoor gewen het, die werklikheid agter die skerms, en haar passie vir kos. Sy vertel onder meer die ongelooflike storie van hoe sy voor die tyd ’n koek in haar kar moes sit en versier, en gesels oor haar lewe as die vrou van die hoof by Laerskool Wierdapark. Corli praat ook reguit oor hoe sy lewendige kosmaak aangepak het:Die aanpassing en hoe moeilik dit aanvanklik was om dinge lewendig voor die kameras te doen. Die slegte kommentaar wat sy in die begin gekry het. Hoe sy daaroor gekom het, haar voete gevind het en met verloop van tyd baie beter voor die kamera geword het. Vandag werk sy by Boma, waar sy die kos maak, die resepte ontwikkel en die kwaliteitsbestuur hanteer. Sy het natuurlik nie met leë hande opgedaag nie, Hammie en Ricus het elkeen ’n hele goodie bag vol Boma-produkte gekry, van biltong tot vleis en lekkernye soos Oreo-goedjies! Sy gesels ook oor haar rebrand na Corli se Smaakvol, wat haar eie handelsmerk is waar jy haar produkte kan kry, terwyl baie van haar produkte ook by Boma beskikbaar is.'n Woord van ons borg, Virseker:Kry kontant terug in jou sak net omdat jy veilig leef! As jy jou motor, huis, huisinhoud (of 'n kombinasie hiervan) by Virseker verseker, word die Gatsak-bonus outomaties by jou polis ingesluit. Bly vir 4 ononderbroke jare eisvry en kry jou hele eerste jaar se premies, of tot 25% van jou totale premies, kontant terug! Dit is uiters kompeterend in die mark, want Virseker staan jou nie net by as dinge skeefloop nie, hulle beloon jou ook as dinge reg verloop. Kry vandag jou kwotasie by: virseker.co.zaVIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag:https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtpInstagram: https://www.instagram.com/virseker/Facebook: https://www.facebook.com/VirsekerWebsite: https://www.virseker.co.za/?vdn=wvgbr&gclsrc=aw.ds&gad_source=1&gad_campaignid=1981017029&gbraid=0aaaaad4knn4d7gr53noq7zfswfjbogp5j&gclid=cjwkcajw_kjvbhaheiwanc0n9gxgb3drlnoaxlf8unzeus4u6aglp7getnyzgqljcgvffoffwstixbocn0sqavd_bweCFAO MOBILITY TOYOTA MTHAHA: https://www.cfaomobility.co.za/find-a-dealer/buffalo-toyota-mthathaTWAK PRAAT:Instagram: https://www.instagram.com/twakpraat/Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?id=61573218172472TikTok: https://www.tiktok.com/@twak.praat

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Twak Praat S2 E44 - Monique Steyn

    Nov 19, 202646 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die bekende sangeres en liedjieskrywer Monique Steyn saam met Ricus en Hammie! Monique kom sit agter die mikrofoon en gesels lekker saam oor alles van tequila-stories tot hoe haar...

    Credit the people on this episode

  2. Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo

    Nov 12, 202650 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die akteur, sanger en filmmaker Reynardt Hugo saam met Ricus en Hammie! Reynardt kom sit agter die mikrofoon en gesels openhartig oor sy veelsydige loopbaan in die Suid-Afrikaanse...

    Credit the people on this episode

  3. Twak Praat S2 E42 - Willem Botha

    Nov 5, 202656 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie! Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op Riversdal tot op die verhoë en silwerdoek van...

    Credit the people on this episode

  4. Twak Praat S2 E41 - Ruvé Erasmus

    Oct 29, 202643 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die talentvolle Ruvé Erasmus van ONS saam met Ricus en Hammie! Ruvé maak haar hart oop oor die merkwaardige draaie wat haar lewe reeds gemaak het. Van nasionale netbal in graad 11...

    Credit the people on this episode

  5. Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel

    Oct 22, 20261 hrAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie! Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die ontstaan van AfriForum. Hy deel...

    Credit the people on this episode