Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat met Ricus en Hammie artwork

Twak Praat S2 E36 - VAATJIE

Sep 24, 202642 minAudioSeason 2, Episode 36
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Van hardeware en IT-stelsels installeer tot een van die bekendste gesigte om die braaivleisvuur! In hierdie episode van Twak Praat kuier Vaatjie van Toks en Tjops saam in die ateljee vir 'n allemintige geselskap oor kos, rugby, flaters en die binnewerkinge van televisie. Min mense weet dat Vaatjie se loopbaan eintlik in IT begin het waar hy stelsels en hardeware geïnstalleer het (beslis nie programmering nie!). Van daar af het hy by Weber begin werk, wat 'n borg by Toks en Tjops was, en so het sy pad na die kassie oopgegaan. Vandag is hy al 15 jaar lank betrokke by Toks en Tjops. Tydens sy tyd daar het hulle hom vir formele kursusse gestuur waar hy sy diploma as sjef voltooi het. In hierdie episode gesels die manne oor: Die IT-dae: Hoe hy stelsels en hardeware geïnstalleer het voor sy dae voor die kameras. Die Weber-konneksie: Hoe 'n borgskap hom 15 jaar gelede by Toks en Tjops laat beland het. Diploma-sjef: Die kursusse wat hy deurloop het om amptelik as sjef te kwalifiseer. Kos en gaste: Watter disse gemaak word, wie die heel lekkerste eet, en waarom Hamilton en Jannie die meeste van sy kos hou. Kombuis-floppe: Die foute wat hy al gemaak het en die harde lewenslesse wat hy daaruit geleer het. Die vreemdste dinge op die kole: Van olifantslurp gaarmaak tot ander baie vreemde goed wat hy al moes braai. Sy mesversameling: Die staal agter die kos en sy passie vir messe. Rugby-voorspellings: Ricus wat tans in Australië is en sy voorspelling gemaak het oor wie en wat in die Springbok-span aangaan (en hy was bitter naby!). Agter die skerms van Toks en Tjops: Wat alles ingaan in die produksie en wat hulle agter die skerms aanvang. Hennies-stories: Vaatjie wat gereeld by Hennies kuier waar hy selfs sy eie vaste sitplek het. Besprekings en navrae: Hamilton@vocalevents.co.za toevallig sy besprekings hanteer. Vir besprekings en navrae vir Vaatjie, kontak vir Hamilton Edward Kleywegt. 'n Woord van ons borg, Virseker:Kry kontant terug in jou sak net omdat jy veilig leef! As jy jou motor, huis, huisinhoud (of 'n kombinasie hiervan) by Virseker verseker, word die Gatsak-bonus outomaties by jou polis ingesluit. Bly vir 4 ononderbroke jare eisvry en kry jou hele eerste jaar se premies, of tot 25% van jou totale premies, kontant terug! Dit is uiters kompeterend in die mark, want Virseker staan jou nie net by as dinge skeefloop nie, hulle beloon jou ook as dinge reg verloop. Kry vandag jou kwotasie by: virseker.co.zaVIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag:https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtpInstagram: https://www.instagram.com/virseker/Facebook: https://www.facebook.com/VirsekerWebsite: https://www.virseker.co.za/?vdn=wvgbr&gclsrc=aw.ds&gad_source=1&gad_campaignid=1981017029&gbraid=0aaaaad4knn4d7gr53noq7zfswfjbogp5j&gclid=cjwkcajw_kjvbhaheiwanc0n9gxgb3drlnoaxlf8unzeus4u6aglp7getnyzgqljcgvffoffwstixbocn0sqavd_bweCFAO MOBILITY TOYOTA MTHAHA: https://www.cfaomobility.co.za/find-a-dealer/buffalo-toyota-mthathaTWAK PRAAT:Instagram: https://www.instagram.com/twakpraat/Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?id=61573218172472TikTok: https://www.tiktok.com/@twak.praat

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Twak Praat S2 E44 - Monique Steyn

    Nov 19, 202646 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die bekende sangeres en liedjieskrywer Monique Steyn saam met Ricus en Hammie! Monique kom sit agter die mikrofoon en gesels lekker saam oor alles van tequila-stories tot hoe haar...

    Credit the people on this episode

  2. Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo

    Nov 12, 202650 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die akteur, sanger en filmmaker Reynardt Hugo saam met Ricus en Hammie! Reynardt kom sit agter die mikrofoon en gesels openhartig oor sy veelsydige loopbaan in die Suid-Afrikaanse...

    Credit the people on this episode

  3. Twak Praat S2 E42 - Willem Botha

    Nov 5, 202656 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie! Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op Riversdal tot op die verhoë en silwerdoek van...

    Credit the people on this episode

  4. Twak Praat S2 E41 - Ruvé Erasmus

    Oct 29, 202643 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die talentvolle Ruvé Erasmus van ONS saam met Ricus en Hammie! Ruvé maak haar hart oop oor die merkwaardige draaie wat haar lewe reeds gemaak het. Van nasionale netbal in graad 11...

    Credit the people on this episode

  5. Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel

    Oct 22, 20261 hrAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie! Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die ontstaan van AfriForum. Hy deel...

    Credit the people on this episode