Carl en Jeanette KritzingerUnclaimed
Host of Wiele2Wiele.
0 connections0 followers
Host, Wiele2Wiele
PodCred is the public record of the podcast work people have done. Your PodCred number is the count of episodes you hosted, guested on, or worked on. Each episode counts once.
Verified credits and credits the show itself names count. Inferred credits do not.
Episodes hosted, guested on, or worked on. Each counts once.
Counts Verified and Feed-stated credits. Inferred ones are listed apart and never counted. See the breakdown
- Host
Claim this profile Add a creditIs this you? Claiming needs a free account. You sign in or join, then come straight back here.
This profile is unclaimed. PodSubs built it from public show feeds and credits. The person it is about has not reviewed it yet.
About
Carl hosts Wiele2Wiele.
Written by PodSubs from Carl en Jeanette Kritzinger's credits.
PodCred record
PodCred is the verified record of where Carl en Jeanette Kritzinger has worked and appeared. These credits come from the shows' own feeds and wait for people who were there to confirm them.
Worked with Carl en Jeanette Kritzinger on a show? This is where you give them credit.
Shows they work on now
1 show
Is an appearance missing?
People get invited back because someone remembered they were great. If you heard this person on a show and it is not listed here, add it. Your memory might be the reason they get their next invitation.
No account needed. Anyone can give a credit.
Experience, education, skills, and recommendations start empty. They fill in when Carl en Jeanette Kritzinger claims this profile.
Recommendations
No recommendations for Carl en Jeanette Kritzinger yet.
Recommendations open once Carl en Jeanette Kritzinger claims the profile.
Recent episodes
From the shows they work on now
Wiele2Wiele: MG onthul nuwe sportnuts en bakkies
Hierdie week vir Wiele2Wiele, onthul MG Motor SA verskeie nuwe modelle en tegnologie - van ’n sewesitplek-vlagskip-sportnuts tot dubbelkajuitbakkies. Vir die tegniese wenk, verduidelik hulle wat al die syfers en letters...
Wiele2Wiele ry drie nuwe motors
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie uiteenlopende padtoetse: die Kia Seltos, die Volkswagen T7 Caravelle eHybrid en Leapmotor se B10. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Wiele2Wiele ry nuwe Audi Q5
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle Audi se spliternuwe premium Q5-reeks en gaan ry met ’n geel AA-bakkie wat op gas loop. Hulle hoor hoe sake verloop het by die tydren in Dullstroom en kyk hoe van Suid-Afrika se...
Wiele2Wiele ry Jetour X70 Plus
Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom plaasvind. Vir die padtoets van die week neem hulle jou saam...
Wiele2Wiele: Geely se Coolray onder loep
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray te gesels. Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster...
Wiele2Wiele ry nuwe T-Roc
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van Volkswagen se nuwe T-Roc in en word aangenaam verras deur dié gewilde sportnutsvoertuig. Daarna vat hulle jou terug in tyd met ‘n 1974 VW Kewer....
Wiele2Wiele: Twee bakkies onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels en redeneer hulle oor twee uiteenlopende bakkies - JMC se Vigus en die VW Amarok PanAmericana 3.0L V6. Hulle gesels met Bobby Ramagwede van die AA oor interessante onderwerpe en staan...
Wiele2Wiele ry drie nuwe Chinese motors
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie baie uiteenlopende padtoetse - die Chery Tiggo 4 Cross LiT, die Changan Hunter REEV K50 en die GWM Ora 5 HEV. Die span deel hul eerlike indrukke van dié drie nuwe Chinese...
Wiele2Wiele: Mazda se nuwe CX-5 bekendgestel
Hierdie week begin Wiele2Wiele op ‘n hartseer noot, met die vrouemoorde in Ekurhuleni en die tragiese sterftes van renjaers Robert Wolk en Marcel Angel. In reaksie op die vrouemoorde gesels hulle met die AA se...
Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster - die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat...

