
Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster - die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat draai! Hulle deel ook die nuus dat Brad Binder vanaf 2027 in die Wêreld Supermotorfiets-kampioenskap (WorldsSBK) vir die ROKiT BMW Motorrad-span gaan deelneem. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

