
Wiele2Wiele: Twee bakkies onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels en redeneer hulle oor twee uiteenlopende bakkies - JMC se Vigus en die VW Amarok PanAmericana 3.0L V6. Hulle gesels met Bobby Ramagwede van die AA oor interessante onderwerpe en staan breëbors-trots oor Tristin Pienaar se indrukwekkende renresultate in Donington Park, Engeland. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

