Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So! artwork

Komkommer Koel in 'n Warm Wereld

Oct 23, 202612 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dis die laaste episode in die reeks. Baie dankie vir die meeluister, afluister en weer oor luister. Ek waardeer dit uiters verskriklik vreeslik baie. Deur al die moles moes ek darem seker iets geleer het of hoe? Die bure is nie maklik nie, maar die bure is ook dierbaar. In hierdie laaste aflewering beklemtoon ek die belangrikheid om tenspyte van al die moles, rustig te wees jou koppie rooibosteetjie te geniet en op jou stoel van jou stoep, die lewe te geniet en koel te bly. Ons sien mekaar in Koekenaap - Die Palmbome van Koekenaap. Vrede

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Die Trein Wat Nie Onthou Nie

    Nov 20, 202618 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ek is Jantjie Doring, 'n tjent van die Karoo. Die wereld van die harde droee grond soos my Khoisan voorouers gese...

    Credit the people on this episode

  2. Die Grahampies van Grahamstad - Deel 2

    Nov 18, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Laaste het die Grahampies nog lekker in die Lounge in Albany Road gesit en gesels. Jy onthou nog? Nou ja, hulle...

    Credit the people on this episode

  3. Trailer- Nuwe Reeks - Oom Jan "Soos-Hy-Le" en die Treinspoor na Kootjieskolk

    Nov 17, 20265 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ons begin met 'n splinternuwe reeks. Dankie vir jou ondersteuning deur te luister na stories so ver as moontlik na...

    Credit the people on this episode

  4. Die Grahampies van Grahamstad

    Nov 16, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! 'n Dorpie met 'n ryk geskiedenis word toe 'n dorpie met 'n ruik geskiedenis. Maar daaroor kan ons weer praat. Die...

    Credit the people on this episode

  5. Eenkeer 'n Jaar Se Gebraai

    Nov 12, 202614 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan ons weer hierdie jaar ons einde van die...

    Credit the people on this episode