
Trailer- Nuwe Reeks - Oom Jan "Soos-Hy-Le" en die Treinspoor na Kootjieskolk
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ons begin met 'n splinternuwe reeks. Dankie vir jou ondersteuning deur te luister na stories so ver as moontlik na aan die hart van almal in wie se are daar Khoisan bloed vloei. Afrikaans is 'n lekker taal. As jy hom eers agtergekom het, vertel jy hom sommer net so! Drie versoekies aan jou my vriend: (1) Gebruik die voice recorder op die Vertel-Dit-Net-So! webtuiste om vir my 'n boodskap te stuur of jou eie storie; (2) Se vir my waar ek beter kan doen of wat vir jou steurend is; (3) Ek weet jy sal my graag wil neem vir 'n ou koffietjie, se maar vir my as jy wil en ek se vir jou hoe. Baie dankie.
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
