Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So! artwork

Die Trein Wat Nie Onthou Nie

Nov 20, 202618 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ek is Jantjie Doring, 'n tjent van die Karoo. Die wereld van die harde droee grond soos my Khoisan voorouers gese het. Dis 'n wereld waarvan 'n digter van die Afrikaners (C. Louis Leipold) so geskryf het: Hier, wil ek rus op ons vaal Karoo - Hier, waar die veld 'n leegte is - Hier, by die slang en die akkedis - Hier, by die hemel blou daarbo... Ek is 'n boorling van Tondeldoos en 'n bywoner van Kootjieskolk. Ek ry met my donkie karretjie van plaas tot plaas, ek skeer skape, ek maak draad, en ek maak vriende, sonder om tjenners te maak (of so dink ek), in daardie volgorde van winsgewendheid. My donkie heet Pietertjie. Hy is sewentien jaar oud en het meer opinies as die meeste predikante wat ek al ooit in hierdie area van sendelinge, gesien het. Welkom my vriend by die nuwe reeks "Oom Jan 'Soos-Hy-Le' en die Trein na Kootjieskolk"...jy gaan dit geniet!

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Die Grahampies van Grahamstad - Deel 2

    Nov 18, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Laaste het die Grahampies nog lekker in die Lounge in Albany Road gesit en gesels. Jy onthou nog? Nou ja, hulle...

    Credit the people on this episode

  2. Trailer- Nuwe Reeks - Oom Jan "Soos-Hy-Le" en die Treinspoor na Kootjieskolk

    Nov 17, 20265 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ons begin met 'n splinternuwe reeks. Dankie vir jou ondersteuning deur te luister na stories so ver as moontlik na...

    Credit the people on this episode

  3. Die Grahampies van Grahamstad

    Nov 16, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! 'n Dorpie met 'n ryk geskiedenis word toe 'n dorpie met 'n ruik geskiedenis. Maar daaroor kan ons weer praat. Die...

    Credit the people on this episode

  4. Eenkeer 'n Jaar Se Gebraai

    Nov 12, 202614 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan ons weer hierdie jaar ons einde van die...

    Credit the people on this episode

  5. Wie Se Tjent Is Jy

    Nov 9, 202611 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Klein Ben oftewel Bennie is oppad in die nare ou nag op die N9 wat lei na George. Sy Mini Minor Morris motortjie...

    Credit the people on this episode