
Die 95 Anglo Boereoorlog Soldate
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Min mense ken die rol wat ons mense gespeel het in die geskiedenis van ons land. Gewoonlik is dit net die "wit geskiedenis" wat vertel word. Hopedale-Lyon of te wel Uniondale het 'n belangrike rol gespeel in die oorlog. Dit was tyd vir Oom Boeta om vir meneer Abarahams 'n geskiedenisles te gee. Die een ding is waar, op Uniondale spook mense met mekaar, maar dis altyd vir die goeie van almal. In hierdie episode is die gesprek aan die gang oor die rol wat iemand se oupa gespeel het in die oorlog. Selfs neef Danie moes erken dat sy oupa 'n "kolonel in die vleisbedryf" was....
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
