Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So! artwork

Voorskou - Almal Spook Op Uniondale Behalwe Die Spook

Nov 3, 20263 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Welkom terug my vriend en vriendin. Baie dankie vir jou gereelde luister na my Podgooi - Vertel Dit Net So - en dis ook wat ek probeer doen. Soos jy alreeds agter gekom het probeer ek kort storie te gee oor dorpe in ons land, en daar is sommer nog baie om te kom. Ek probeer ook die stories te plaas binne die kleurling of bruin gemeenskappe. Ons is 'n gemeenskap wat die kwinkslae het, die byname het en die komiese raak sien en hoor. Hierdie derde reeks het niks met spoke te doen nie, altans so dink ek, jy moet maar self luister. Indien jy wil deel neem is jy meer as welkom om die knoppie op die podgooiblad te gebruik om my 'n boodskap te stuur of jy kan my 'n whatsapp stuur om te se waar jy luister (+27 715233660) of 'n epos by fritzfaro7@gmail.com. Baie dankie en groete.

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Die Trein Wat Nie Onthou Nie

    Nov 20, 202618 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ek is Jantjie Doring, 'n tjent van die Karoo. Die wereld van die harde droee grond soos my Khoisan voorouers gese...

    Credit the people on this episode

  2. Die Grahampies van Grahamstad - Deel 2

    Nov 18, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Laaste het die Grahampies nog lekker in die Lounge in Albany Road gesit en gesels. Jy onthou nog? Nou ja, hulle...

    Credit the people on this episode

  3. Trailer- Nuwe Reeks - Oom Jan "Soos-Hy-Le" en die Treinspoor na Kootjieskolk

    Nov 17, 20265 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ons begin met 'n splinternuwe reeks. Dankie vir jou ondersteuning deur te luister na stories so ver as moontlik na...

    Credit the people on this episode

  4. Die Grahampies van Grahamstad

    Nov 16, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! 'n Dorpie met 'n ryk geskiedenis word toe 'n dorpie met 'n ruik geskiedenis. Maar daaroor kan ons weer praat. Die...

    Credit the people on this episode

  5. Eenkeer 'n Jaar Se Gebraai

    Nov 12, 202614 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan ons weer hierdie jaar ons einde van die...

    Credit the people on this episode