Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So! artwork

Klasie Kouter se Casino en Geselskapsentrum

Oct 30, 202611 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Klasie Kouter het 'n plan, of so het hy gedog. Hy reel toe 'n gemeenskapsvergadering in die kerksaal. Dit was goed beplan en die saal was vol want sien op Koekenaap kom mense graag vergadering toe as daar iets is waaroor hulle kan skinder. Die vergadering het goed verloop en vrae was gevra. Die belangstelling was hoog en almal wou weet wat die geselskapsentrum gaan behels. Maar dan breek die veragdering uit in 'n skree-kompetisie....Kerneels sal die storie beter kan vertel.

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Die Trein Wat Nie Onthou Nie

    Nov 20, 202618 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ek is Jantjie Doring, 'n tjent van die Karoo. Die wereld van die harde droee grond soos my Khoisan voorouers gese...

    Credit the people on this episode

  2. Die Grahampies van Grahamstad - Deel 2

    Nov 18, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Laaste het die Grahampies nog lekker in die Lounge in Albany Road gesit en gesels. Jy onthou nog? Nou ja, hulle...

    Credit the people on this episode

  3. Trailer- Nuwe Reeks - Oom Jan "Soos-Hy-Le" en die Treinspoor na Kootjieskolk

    Nov 17, 20265 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ons begin met 'n splinternuwe reeks. Dankie vir jou ondersteuning deur te luister na stories so ver as moontlik na...

    Credit the people on this episode

  4. Die Grahampies van Grahamstad

    Nov 16, 202610 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! 'n Dorpie met 'n ryk geskiedenis word toe 'n dorpie met 'n ruik geskiedenis. Maar daaroor kan ons weer praat. Die...

    Credit the people on this episode

  5. Eenkeer 'n Jaar Se Gebraai

    Nov 12, 202614 minAudio

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan ons weer hierdie jaar ons einde van die...

    Credit the people on this episode