
Boeke van die profete 13: Jesaja 13 tot 39
In hierdie hoofstukke gaan dit oor oordeel en hoop teenoor volke rondom Juda en ook oordeel en hoop vir Juda. 'n Kern vers is: "Julle krag lê in stil wees en vertroue hê."
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

