
Briewe in die Nuwe Testament 6: Romeine 12
In Romeine 12 word gevra dat ons onsself lewendig gee as offers vir God. Hy wil ons gedagtes nuutmaak - Hy kan. Paulus dikteer verder en Tertius skryf die kosbaarhede wat die Heilige Gees vir hom gegee het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

