
Is this your show? Claim this page
PodCred
The people behind this show
People get invited back because someone remembered they were great.
PodCred is the verified record of who made this show. A credit here means people who were there confirmed the work.
Hosts
Who is on this show?
Think of the guest you still think about. The producer who makes the host sound smart. The editor who saves every episode. If a name is missing here, that person is invisible everywhere.
Add a creditEpisodes
342 episodesBriewe in die Nuwe Testament 6: Romeine 12
In Romeine 12 word gevra dat ons onsself lewendig gee as offers vir God. Hy wil ons gedagtes nuutmaak - Hy kan. Paulus dikteer verder en Tertius skryf die kosbaarhede wat die Heilige Gees vir hom gegee het. Boodskappe...
Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11
Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en opgestaan het uit die dood. Boodskappe per epos...
Briewe in die Nuwe Testament 4: Romeine 8
Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy liefde nie! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Briewe in die Nuwe Testament 3: Romeine 5 tot 7
Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Briewe in die Nuwe Testament 2: Romeine een tot vier
In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Posts
No posts yet. Posts Bybelstories in Afrikaans shares on PodSubs, and what it publishes on Substack, YouTube and its own site, will show here.

Subscribe
Be on the front line of the show
Everything Bybelstories in Afrikaans sends its own people, first. Resources, announcements, behind the scenes, events, and giveaways, straight from the host. No account needed.
- The resources the host shares with subscribers
- Announcements before anyone else hears
- Behind the scenes from the team
- Events, invitations, and giveaways
- Only what the host sends, nothing else
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
















