
6 April 2025 || Ly-Ding & Lewe || Jurgens Hendriks
“As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel te lees en daar hulp te soek. As dit met ons goed gaan, vervaag ons godsdiens so maklik en raak ons lewens selfgesentreerd.” - Jurgens Hendriks
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
