Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke artwork

08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha

Nov 8, 202629 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees. Ek wonder wat sou jy wens as jy nou een wens kon kry wat gaan waar word? Wanneer ek dit hoor is my eerste gevoel daardie vlinder-in-die-maag opwinding want ek kan aan ‘n paar opwindende dinge dink. …‘n Eksotiese staptoer op ‘n epic plek saam met vriende. …‘n Droomvakansie met al die Bell’s en Whistles. Die volgende byna refleks-reaksie is: nee, wag gou, moenie so selfsugtig wens nie. Dalk weet jy van iemand wat swaarkry, of siek is of finansieël in die knyp is en ‘n weldeurdagte wens kan so iets wesenlik verbeter. Ek wonder of iemand sou wens dat die verkiesing se uitslag in ‘n sekere rigting swaai? Daar is wense wat ‘n groot impak op baie mense se lewens kan hê. Dit is waarskynlik waar vir almal, omdat daar ‘n gaping is tussen waar ons nou is en waar ons graag wou wees. Hoe groter die gaping, hoe ongelukkiger is ons met ons lewens. Vir sommige is die antwoord om harder te probeer, terwyl ander eenvoudig hul standaarde laat sak.

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. 15 November 2026 || Filippense - Staan Vas || André Serfontein

    Nov 15, 202633 minAudio

    “Alles wat waar is, alles wat edel is (all that is awe-inspiring), alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is - watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees - daarop moet...

    Credit the people on this episode

  2. 01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein

    Nov 1, 202629 minAudio

    “God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart

    Credit the people on this episode

  3. 04 Oktober 2026 || Huistaal || Deon Botha

    Oct 4, 202633 minAudio

    Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele...

    Credit the people on this episode

  4. 27 September 2026 || Moedertaal || André Serfontein

    Sep 27, 202629 minAudio

    "Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” - Mary Oliver

    Credit the people on this episode

  5. 20 September 2026 || Vertaal || Pieter Roeloffse

    Sep 20, 202646 minAudio

    Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”? Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n...

    Credit the people on this episode