
14 September 2025 || herWaardeer | Integriteit || Pieter Roeloffse
…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede. (Efesiërs 4:2-3) Wat as die grootste waarde in ‘n hiper-kunsmatige wêreld dalk juis ons omhelsing van menslikheid sou wees? - Pieter Roeloffse
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
