
24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha
Wat is die eienskappe van geloof? Is dapperheid of waagmoed die waarde wat vir jóú uitstaan as jy oor geloof dink? Ons hoor hoeveel keer: “Moenie bang wees nie!”, kom ons leef ‘n vryer, meer opregte lewe deur waagmoed ‘n eienskap van ons geloof te maak.
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

