
7 September 2025 || herWaardeer | Leerbaar || Pieter Roeloffse
Vergeet van “Hulle weet nie wat ons weet nie” en ontdek weer “Ons weet nie wat ons nie weet nie…” - behalwe as God iemand stuur om dit vir my te kom wys en ek leerbaar genoeg is om die misterie van Christus te ontdek. - Pieter Roeloffse
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

