
12 October 2025 || Soos in die Hemel | Eenheid || Pieter Roeloffse
"Ons verlang meeste vir die tyd vir vrede vir onsself, en ons doen alles in ons vermoe om dit te soek. Maar as die ander - wieookal die ander is - hulle heelheid en shalom ervaar, het dit ook 'n effek op jou heelheid en rustigheid." - Pieter Roeloffse
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
