Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke artwork

23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha

Aug 23, 202628 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by ‘n feesmaal. Ons moet net opdaag en dit ontvang. Jesus is die gasheer wat aan ’n tafel sit, brood neem, dank, dit breek en vir sy dissipels uitdeel. God nooi en voorsien, ons moet net ontvang. By die Laaste Avondmaal sê Jesus vir sy dissipels dat hulle moet EET tot sy gedagtenis. Van al die dinge wat Jesus kon kies wat hulle moes doen om Hom te onthou, kies Jesus ’n maaltyd. Hy kon vra: om iets indrukwekkends of mistiek te doen - …om ’n berg uit te klim, …veertig dae lank te vas, of …een of ander buitengewone geestelike ritueel deel te neem. Maar Hy kies een van die mees gewone menslike handelinge: eet. Hy sê die brood is sy liggaam en die wyn is sy bloed. Hy kies dit wat alledaags en eenvoudig is.

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. 15 November 2026 || Filippense - Staan Vas || André Serfontein

    Nov 15, 202633 minAudio

    “Alles wat waar is, alles wat edel is (all that is awe-inspiring), alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is - watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees - daarop moet...

    Credit the people on this episode

  2. 08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha

    Nov 8, 202629 minAudio

    Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees. Ek wonder wat sou jy wens as jy nou een...

    Credit the people on this episode

  3. 01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein

    Nov 1, 202629 minAudio

    “God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart

    Credit the people on this episode

  4. 04 Oktober 2026 || Huistaal || Deon Botha

    Oct 4, 202633 minAudio

    Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele...

    Credit the people on this episode

  5. 27 September 2026 || Moedertaal || André Serfontein

    Sep 27, 202629 minAudio

    "Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” - Mary Oliver

    Credit the people on this episode