
23 Februarie 2025 || God Beweeg | Alles & Almal || Pieter Roeloffse
Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy in alles wat jy is en doen, in elke sfeer waarbinne jy beweeg, God se herskeppende beweging kan soek; en dan óf lewegewend saam met Hom beweeg óf, tot jou eie en alles en almal se frustrasie, daarteen beweeg. - Pieter
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
