Jan SmitUnclaimed
Host of Laat ons Boekevat.
1 Feed-stated
Counts Verified and Feed-stated credits: what a show's own feed states, or a confirmation backs. See the record
- Host
Claim this profile Add a creditIs this you? Claiming needs a free account. You sign in or join, then come straight back here.
This profile is unclaimed. PodSubs built it from public show feeds and credits. The person it is about has not reviewed it yet.
PodCred record
PodCred is the verified record of where Jan has worked and appeared. These credits come from the shows' own feeds and wait for people who were there to confirm them.
Worked with Jan on a show? This is where you give them credit.
Shows they work on now
1 show
Is an appearance missing?
People get invited back because someone remembered they were great. If you heard this person on a show and it is not listed here, add it. Your memory might be the reason they get their next invitation.
No account needed. Anyone can give a credit.
Experience, education, skills, and recommendations start empty. They fill in when Jan claims this profile.
Recommendations
Jan has not written any yet.
Recommendations open once Jan claims the profile.
Posts
No posts yet. Posts Jan shares on PodSubs, and what Jan publishes on Substack, YouTube and elsewhere, will show here.
Recent episodes
From the shows they work on now
1 Johannes 2
Send us Fan Mail Johannes gaan voort om 'n verskeidenheid onderwerpe aan te raak, en om die gemeentes te leer met 'n groot aantal wyshede en kennis van God.
1 Johannes 1
Send us Fan Mail Ons begin vandag met die briewe van Johannes. Johannes, die dissipel vir wie Jesus lief was. Die apostel wat vir ons leer: God is liefde. Die apostel wat vir ons leer wie Jesus is, en wat ons vertel van...
Lukas 24
Send us Fan Mail Die hartseer van Goeie Vrydag is verby en ons vier die vreugde van Opstanding Sondag! Jesus verskyn aan die Emmaus gangers en ook aan Sy dissipels, en dan gaan Jesus na Betanië op die Olyfberg vanwaar...
Lukas 23
Send us Fan Mail Vandag lees ons van Jesus se verhoor voor Pilatus en Herodes. Sonder wettige aanklagte en behoorlike bewyse word die onskuldige Jesus, skuldig bevind, bloot net omdat die geskreeu en aandrang van die...
Promises of God
Send us Fan Mail We are encouraged to stand on the promises of God, and to trust God to be faithful to keep His promises.
Lukas 22(b)
Send us Fan Mail Jesus is in die tuin van Getsemani waar Hy tot Sy Vader bid, waar Judas Hom verraai, en waar Hy gevange geneem word. Jesus word geslaan en gespot, en verskyn voor die Joodse raad, waar Hy op...
Lukas 22(a)
Send us Fan Mail Dit is die tyd vir die fees van die ongesuurde brode, die Pasga, oftewel die Paasfees, en dit is by hierdie geleentheid waar Jesus die nagmaal instel.
Lukas 21
Send us Fan Mail Hierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels.
Lukas 20
Send us Fan Mail Jesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en Fariseërs en Sadduseërs besig om Jesus uit te lok om iets te...
Lukas 19
Send us Fan Mail In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is 'n profetiese gelykenis wat vooruit wys na...
