
Wiele2Wiele: Drie nuwe hibriede motors onder die loep
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gesels hulle oor drie nuwe hibriede voertuie - die Hyundai Santa Fe, die Jaecoo J7 SHS en die Omoda C9 PHEV. Dit is dan ook heeltyd-speeltyd en sywaarts saam met Tracktion Driving Experiences! Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

