Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat met Ricus en Hammie artwork

Twak Praat S2 E26 - Janey en Waney

Jul 16, 202641 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

In hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike vermaak, dan is hierdie een vir jou.WAT GEBEUR IN HIERDIE EPISODE:Is hulle getroud of nie? Ons gesels oor die grootste misverstand op Suid-Afrikaanse sosiale media en die waarheid oor hul verhouding. Van skoolbanke tot TikTok-grootgatte: Hoe hierdie twee mekaar op skool ontmoet het, hoe hulle begin het om skits te maak, en hoe die platform hul lewens heeltemal verander het. Sangtalent & MC-werk: Ons praat oor hul ongelooflike stemme, hul sangloopbaan, en die groot deure wat vir hulle oopgegaan het as MC-duo. Die vermaaklikheidswêreld: Hul toekomsplanne en die skuif na 'n professionele akteursloopbaan. Innibos-stories: Die manne en die gaste deel van die wildste dinge wat al by Innibos gebeur het! Die perfekte McDonald's-bestelling, Ons vind uit wat presies in 'n "perfect" Mac-dees bestelling ingaan. Snaakse oomblikke op die bank: Ons maak vinnige FIFA World Cup predictions, en vind uit hoekom Hammie se snor hom laat lyk asof hy nie tande het nie! Die verlore weddenskap: Hammie moet uiteindelik bieg oor hy die weddenskap met Danny en Ricus verloor het.VIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag[https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtp] Virseker Noordvaal Cup:Facbook: https://www.facebook.com/p/Virseker-Noordvaal-Cup-61557530701515/ Instagram: https://www.instagram.com/virsekernoordvaalcup/?hl=enWebsite: https://www.virsekernoordvaalcup.co.za/ Instagram: https://www.instagram.com/virseker/ Facebook: https://www.facebook.com/VirsekerWebsite: https://www.virseker.co.za/ CFAO MOBILITY TOYOTA HartswaterFacebook: https://www.facebook.com/CFAOMobilityToyotaHartswaterWebsite: https://www.cfaomobility.co.za/NGIRI AUTO:Instagram: https://www.instagram.com/ngiriauto/Facebook: https://www.facebook.com/ngiriautoTWAK PRAAT:Instagram: https://www.instagram.com/twakpraat/Facebook: https://www.facebook.com/people/Twak-Praat/61573218172472/TikTok: https://www.tiktok.com/@twak.praat

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Twak Praat S2 E44 - Monique Steyn

    Nov 19, 202646 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die bekende sangeres en liedjieskrywer Monique Steyn saam met Ricus en Hammie! Monique kom sit agter die mikrofoon en gesels lekker saam oor alles van tequila-stories tot hoe haar...

    Credit the people on this episode

  2. Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo

    Nov 12, 202650 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die akteur, sanger en filmmaker Reynardt Hugo saam met Ricus en Hammie! Reynardt kom sit agter die mikrofoon en gesels openhartig oor sy veelsydige loopbaan in die Suid-Afrikaanse...

    Credit the people on this episode

  3. Twak Praat S2 E42 - Willem Botha

    Nov 5, 202656 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie! Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op Riversdal tot op die verhoë en silwerdoek van...

    Credit the people on this episode

  4. Twak Praat S2 E41 - Ruvé Erasmus

    Oct 29, 202643 minAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die talentvolle Ruvé Erasmus van ONS saam met Ricus en Hammie! Ruvé maak haar hart oop oor die merkwaardige draaie wat haar lewe reeds gemaak het. Van nasionale netbal in graad 11...

    Credit the people on this episode

  5. Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel

    Oct 22, 20261 hrAudio

    In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie! Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die ontstaan van AfriForum. Hy deel...

    Credit the people on this episode