Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport artwork

Rapport Praat Sport | Heyneke Meyer verduidelik Tonybôl en Duhan se ma sê: Watch this space...

Nov 6, 202436 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

Die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer gesels vandag saam met Hendrik Cronjé en Tinus van Staden oor alles van rugby in Amerika tot die geheime van Bok-hardlooprugby. Hy dink terug aan van die spelers wat hy gebrei het: Van Joost van der Westhuizen tot Fourie du Preez, Victor Matfield en Handré Pollard. Ons wonder hardop waarom Rassie sy span-aankondiging na Vrydag geskuif het, en verwelkom ook nóg ’n spesiale gas op die program - Dulene van der Merwe, ma van die Skotse vleuel Duhan. Sy praat ’n bietjie oor die Stormers-gerugte, en Duhan se driedruk-rekord. Ons sluit af met ’n spesiale verslag deur “Zandberg Jansen 2.0”. Sport | Rapport

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak

    Nov 18, 202619 minAudio

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing. Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n...

    Credit the people on this episode

  2. Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10

    Nov 11, 202624 minAudio

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha Feinberg-Mngomezulu en Antoine Dupont. Ons praat ook...

    Credit the people on this episode

  3. Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB

    Nov 4, 202624 minAudio

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en bespiegel oor moontlike redes waarom...

    Credit the people on this episode

  4. Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

    Sep 16, 202625 minAudio

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik. Ons kyk ook na wie onderpresteer het...

    Credit the people on this episode

  5. Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

    Sep 9, 202621 minAudio

    In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekker sal dit nie wees as Suid-Afrika weer ’n...

    Credit the people on this episode