Skip to content
PodSubs
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEvents
More
BlogPodCred
Menu
ShowsPeopleGuestsJobsNewsEventsBlogPodCredNetworksSign in
Join nowSign in
  • Shows
  • People
  • Jobs
  • News
  • More
    • Guests
    • Events
    • Blog
    • PodCred
    • Networks
    Join nowSign in

Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport artwork

Kwota-storm: Warriors gelooi met R500 000-boete

Mar 12, 202529 minAudio
ShareXLinkedInFacebookWhatsAppEmail

In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden en Fanie Heyns die jongste transformasie-herrie in Suid-Afrikaanse Krieket. Die Warriors is met ’n boete van R500 000 gelooi én is hul plek in die Eendagreeks se uitspeelwedstryde kwyt omdat hulle sonder toestemming nie aan KSA se transformasieteikens voldoen het vir ’n kragmeting met die Dolphins nie. Ons bespreek dié situasie en kyk ook na transformasie in die breë in Suid-Afrikaanse krieket. Word genoeg gedoen om te verseker die Proteas het ’n groot en diverse talentpoel om uit te kies? Indien nie, wat kan nog gedoen word? Wanneer gaan ons die punt bereik waar teikens oorbodig is? Ons wil ook baie graag van jou hoor! Stuur aan ons stemboodskappe na 076 878 1787 wat ons in die volgende episode kan speel. Sport | Rapport

Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

Hosts and Guests

Nobody is credited on this episode yet.

Credit the people on this episode

Be the first to rate this episode

More episodes

All episodes
  1. Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak

    Nov 18, 202619 minAudio

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing. Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n...

    Credit the people on this episode

  2. Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10

    Nov 11, 202624 minAudio

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha Feinberg-Mngomezulu en Antoine Dupont. Ons praat ook...

    Credit the people on this episode

  3. Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB

    Nov 4, 202624 minAudio

    Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en bespiegel oor moontlike redes waarom...

    Credit the people on this episode

  4. Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

    Sep 16, 202625 minAudio

    In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik. Ons kyk ook na wie onderpresteer het...

    Credit the people on this episode

  5. Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

    Sep 9, 202621 minAudio

    In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekker sal dit nie wees as Suid-Afrika weer ’n...

    Credit the people on this episode