
Anina Wasserman gesels met Rouvierre & Tristan van Tonder
Rouvièrre & Tristan van Tonder deel hul aangrypende verhaal van Tristan se stryd teen akute limfoïede leukemie op slegs 5-jarige ouderdom - en die impak wat hierdie reis gehad het op hul lewe: geestelik, fisies en emosioneel.
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

