
Wanneer positiwiteit toksies raak
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
