
Hoe om jou single vriende te help, of nie...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade? Ek doen soms. Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.
