
Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts
Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gewere, veiligheid met hulle & stories van die verlede. Dewald vertel ons hoekom hy dink veiligheid is belangrik en Hugo chat oor sy hoe die wete tussen Iowa & New York verskil, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Mei se luister boek vir die maand:
Mud, Sweat, and Tears By: Bear Grylls
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

