
Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage
Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage
BOKKE, BOKKE, BOKKE!!!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023 se FINAL, daar is net een woord BOKKE. Hardy vertel sy oomblikke deur die game, Hugo chat oor die quaters/semi en final & nog meer stories en ons gevoelens deur als, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & 'n episode gefokus op die BOKKE.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook:
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne/
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Oktober se luister boek vir die maand:
Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
All content © 2023 Afrikaanse Manne.
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

