
Vampier Visse & Whiskey | Hardy Duvenhage
Vampier Visse & Whiskey | Hardy Duvenhage
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor Johnny Applewood, die Iere & natuurlik ‘n paar stories oor die Vampier Visse in die Great Lakes. Hardy vrae 'n paar vrae wat op sy hart is & Hugo speel devils advocate in daai gesprek, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Groot Oom John Tenoor | Sosiaal Gebreek Album:
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Julie se luister boek vir die maand:
Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter:
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Audio and video play straight from the show's own hosting. PodSubs stores and serves no media.

